Sep
28
Aand
2016
Die Slag van Armageddon – Deel 5
Wederkomsreeks 2016
Ds. Hennie Prinsloo
Openbaring 16
As 'n mens 'n noukeurige studie van Bybelse profesieƫ maak, sal jy agterkom dat die laaste sewe jaar voor Jesus se wederkoms op die Olyfberg, 'n tyd van groot drama, trauma en katastrofes op aarde sal wees. Die Here Jesus het in Matt.24:21 na hierdie tyd verwys. Die wederkoms van Jesus en die slag van Armageddon beƫindig die groot verdrukking.