




Wie is ons?
Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika is 'n lewenskragtige evangeliese kerk wat op 'n Gereformeerde grondslag berus. EGKSA Tygerberg is 'n familie vriendelike gemeente geleƫ in Loevenstein, Kaapstad.
Lees meer...Dienstye
Sondag
Erediens : 10h00
Aanddiens : 18h00
Woensdag
Bybelstudie & Gebedstyd (oggend) : 10h00
Bybelstudie & Gebedstyd (aand) : 19h00
Kerklike aktwiteite
Ons het ook verskeie ander kerklike aktiwiteite en onderlinge byeenkomste.
Besoek of kontak ons
Besoekers is altyd welkom en die dienste elke Sondag bied die ideale geleentheid om in te skakel en gevoed te word met die Woord in waarheid. Na aanddienste nooi ons u hartlik uit om agter te bly vir tee, koffie en lekker gesels.
Indien u behoefte het kan u ons ook op alternatiewe maniere kontak soos aangedui op die webwerf.