Mei
28
Ogg
2017
Intreepreek – Die hooftaak van die kerk
Ds. Ian Coetzee
Hand 1: 1-11
Is ons as Tygerberg Gemeente werklik besig met die hooftaak wat die Here aan die kerk gegee het? Wat is die fokus van die kerk van God veronderstel om te wees? Besef ons nog dat dit alles oor Jesus gaan?
Luister gerus na die intreepreek van Ds Ian Coetzee wat die Here op sy hart gelĂȘ het al voordat hy en sy gesin deur Tygerberg Gemeente beroep is.