Mei
15
Aand
2016
Die klei van die Pottebakker
Pinkster 2016
Ds. Jurg Prinsloo (Snr)
Jeremia 18:1-17
God gebruik die beeld van 'n pottebakker wat klei neem en dan 'n voorwerp daaruit vorm. Maar die voorwerp wat hy besig was om te maak het misluk. Hy neem toe weer dieselfde stuk klei en begin weer van voor af om dit te vorm soos hy dit graag wil hĂȘ, sodat dit nuttig kan wees vir die doel wat hy vir daardie voorwerp het.
Hierdie pragtige beeldspraak wys vir ons hoe God 'n God van 2de kanse is.