Siekes

George Olivier Dina Jv Vuuren Lydia de Villiers Babsie Dreyer Ds. Johan Boshoff Ds. Martin Smit Marina Theron (kleindogter van Wim & Pauline Eek)

24 uur gebedsketting tema

Sinode & Kongres Sending dienste Die regering Vrede in die land tydens die verkiesing Plaasboere Mense wat geraak word deur die oorstromings in die land

Sending

CEF – Kobus en Corra Viljoen Johan en Marietjie Boshoff Charl en Annetjie Cilliers Ds. Frans Geldenhuis sending-gemeente, Hanoverpark Ds. Awie en Marian van Wyk Messiaanse gemeentes in Israel Oom Manie en die plaas-bediening