Category Archives: nuus
19 Maart 2020: Nuus rakende Coronavirus
Liewe Gemeente Sondag is ‘n dag van gebed deur die Moderatuur uitgeroep. Fokus: Skuldbelydenis, geestelike herstel, redding van siele. Eredienste en bidure gaan voort. Hoë risiko en siekes word aangemoedig om in te skakel op: https://www.egk-tygerberg.co.za/live/. Ouderling by deur sal praktiese reëlings in gebou deurgee. Paaskonferensie is gekanselleer. Bly asseblief getrou in tiendes en offergawes. […]
Sendingbladjie 2019
Kliek op die foto en laai gerus ‘n pdf weergawe af
Pasgetroudes
Groot gelukwense aan Manie & Ruchelle Uys wat op 7 Jan in die huwelik bevestig is!Mag die Here julle lewenspad vorentoe saam ryklik seën en mag Hy verheerlik word deur die liefde wat jul aan mekaar bewys.”Wie ’n vrou gevind het, het iets goeds gevind en ’n welgevalle van die HERE verkry.” – Spreuke 18:22—Ons gelukwense […]
Ons jonges vermeerder!
Jacobus en Elizabeth van ZylPa Jacobus, Ma Elizabeth en boetie Hendrik, groot groot geluk met die geboorte van julle dogtertjie en sussie, Miane van Zyl, gebore 10 September 2015.Mag die klein wonderwerkie net julle lewens nog meer verryk en julle saam nader bring aan onse Skepper, Jesus Christus, wat haar spesiaal aan jul toevertrou het. “Kyk, seuns is ’n […]
