Aug
16
Ogg
2015
Die grys areas in die kind van God se lewe
Ds. Coenie Coertze
1 Kor. 6 & 10
Dikwels kom die kind van God voor keuses te staan wat nie 'n duidelike reg of verkeerd, wit of swart het nie. Luister en vind uit hoe jy nog steeds die regte keuse kan maak op grond van wat die Woord en Heilige Gees vir jou in elke situasie sĂȘ.