Mei
28
Aand
2017
Ds Ian en Mev Danel Coetzee se persoonlike getuienisse
Ds. Ian Coetzee
Getuienis
Beide Ds Ian en Mev Danel deel met ons hul getuienis van redding en ook hoe die Here hul geroep het om in Tygerberg Gemeente te kom bedien.