Sep
25
Ogg
2016
Gee ag op Bybelse Profesieë – Deel 1
Wederkomsreeks 2016
Ds. Hennie Prinsloo
2 Pet. 1:19-21
1 Thes. 5:20: "Verag die profesieë nie." "Bybelse Profesieë is God se plan met die wêreld en sy mense vir die toekoms" ~ Dr. Jerry Falwel Die Bybel is 'n Boek vol van betroubare Profetiese uitsprake - sommige Skrif kenners beweer dat tot soveel as een derde van die Bybel uit profesieë bestaan. Hierdie Profesieë vertel die geskiedenis oor wêreldryke vooruit tot by Jesus Christus se wederkoms.