Okt
06
Aand
2019
Lesotho uitreik getuienis diens
~ Spreker: Nie van toepassing ~
~
Getuienis diens deur die uitreikspan van die Lesotho uitreik van Sept 2019.
Die span het aangesluit by die Mierke familie van Africa4Jesus wat by die Malealea area in Lesotho as sendelinge dien. Dit was baie geseënd vir almal om mense na Jesus te kan wys en te sien hoe harte verander word. Luister gerus vir meer detail.
Sien ook hul nuusbrief.