Mei
16
Aand
2016
Simson die kragtige man sonder krag
Pinkster 2016
Ds. Jurg Prinsloo (Snr)
Rigters 16:1-31
Die verhaal van Simson ... wonderlie en terselfde tyd tragies. Waar het Simon se ware krag gelĂȘ? Ons leer dit was heeltemal 'n gawe van God met die Heilige Gees wat vaardig was oor Simson en dat daardie krag tot elke kind van God se beskikking is met die doel om God te verheerlik.