Ons jonges vermeerder!

Jacobus en Elizabeth van ZylPa Jacobus, Ma Elizabeth en boetie Hendrik, groot groot geluk met die geboorte van julle dogtertjie en sussie, Miane van Zyl, gebore 10 September 2015.Mag die klein wonderwerkie net julle lewens nog meer verryk en julle saam nader bring aan onse Skepper, Jesus Christus, wat haar spesiaal aan jul toevertrou het.  “Kyk, seuns is ’n […]