Sep
28
Aand
2016

Die Slag van Armageddon – Deel 5

Wederkomsreeks 2016

Ds. Hennie Prinsloo

Openbaring 16

As 'n mens 'n noukeurige studie van Bybelse profesieë maak, sal jy agterkom dat die laaste sewe jaar voor Jesus se wederkoms op die Olyfberg, 'n tyd van groot drama, trauma en katastrofes op aarde sal wees. Die Here Jesus het in Matt.24:21 na hierdie tyd verwys. Die wederkoms van Jesus en die slag van Armageddon beëindig die groot verdrukking.

Ongelukkig is die preek nie meer beskikbaar aanlyn nie.

Kontak ons gerus vir alternatiewe reeling.

Sep
27
Aand
2016

Jesus kom om Sy kinders te kom haal – Deel 4

Wederkomsreeks 2016

Ds. Hennie Prinsloo

Openbaring 22

Daar word gestap deur die wonderlike boek van Openbaring en ons sien Jesus se plan om Sy kinders te kom haal om by Hom te wees.

Ongelukkig is die preek nie meer beskikbaar aanlyn nie.

Kontak ons gerus vir alternatiewe reeling.

Sep
26
Aand
2016

Die wegraping – Deel 3

Wederkomsreeks 2016

Ds. Hennie Prinsloo

1 Thes. 4:13-18

Die wegraping - die opname of wegvoering van die kerk van Jesus Christus, of die groot uittog. Wat sal gebeur wanneer Jesus sy kinders kom haal?

Ongelukkig is die preek nie meer beskikbaar aanlyn nie.

Kontak ons gerus vir alternatiewe reeling.

Sep
25
Aand
2016

Die tekens van die tye – Deel 2

Wederkomsreeks 2016

Ds. Hennie Prinsloo

Matt. 24:1-14

"Die tekens van die tye" is wêreldgebeure wat aantoon dat die wederkoms van Christus op hande is. Daar is 'n groot aantal tekens van die eindtye vir ons in die Bybel opgeteken ... van misleiding, valse christusse, oorloë en gerugte van oorloë, hongersnode, pessiektes, aardbewings, tekens aan die hemelliggame, geestelike en teologiese verval tot en met wêreldevangelisasie.

Ongelukkig is die preek nie meer beskikbaar aanlyn nie.

Kontak ons gerus vir alternatiewe reeling.

Sep
25
Ogg
2016

Gee ag op Bybelse Profesieë – Deel 1

Wederkomsreeks 2016

Ds. Hennie Prinsloo

2 Pet. 1:19-21

1 Thes. 5:20: "Verag die profesieë nie." "Bybelse Profesieë is God se plan met die wêreld en sy mense vir die toekoms" ~ Dr. Jerry Falwel Die Bybel is 'n Boek vol van betroubare Profetiese uitsprake - sommige Skrif kenners beweer dat tot soveel as een derde van die Bybel uit profesieë bestaan. Hierdie Profesieë vertel die geskiedenis oor wêreldryke vooruit tot by Jesus Christus se wederkoms.

Ongelukkig is die preek nie meer beskikbaar aanlyn nie.

Kontak ons gerus vir alternatiewe reeling.