Pasgetroudes

Groot gelukwense aan Manie & Ruchelle Uys wat op 7 Jan in die huwelik bevestig is!

Mag die Here julle lewenspad vorentoe saam ryklik seën en mag Hy verheerlik word deur die liefde wat jul aan mekaar bewys.

"Wie ’n vrou gevind het, het iets goeds gevind en ’n welgevalle van die HERE verkry." - Spreuke 18:22

---

Ons gelukwense strek ook na Ds Coenie en Mev Ruana,

die ouers van Rochelle wat nou ook Manie as seun ryker geword het.

Posted in nuus.