19 Maart 2020: Nuus rakende Coronavirus

Liewe Gemeente
  • Sondag is ‘n dag van gebed deur die Moderatuur uitgeroep.
    • Fokus: Skuldbelydenis, geestelike herstel, redding van siele.
  • Eredienste en bidure gaan voort.
  • Hoë risiko en siekes word aangemoedig om in te skakel op: https://www.egk-tygerberg.co.za/live/.
  • Ouderling by deur sal praktiese reëlings in gebou deurgee.
  • Paaskonferensie is gekanselleer.
  • Bly asseblief getrou in tiendes en offergawes.
Seën,
EGK Tygerberg Kerkraad.
Posted in nuus.