Groete uit Mosambiek ! Aangeheg is goeie Nuus uit Mosambiek !!
Onlangs het die Here so met ons gepraat uit Jesaja 8 vers 11 tot 14…..Uit die Nuwe Lewende Vertaling geneem; “Die Here het in die sterkste terme vir my verduidelik: Moenie dink soos al die ander dink nie! Moenie bang wees dat een of ander plan wat stilletjies beraam word, julle einde sal beteken nie. Moenie vir enigiets of enigiemand bang wees nie, behalwe vir die Here die Almagtige. Hy alleen is die Heilige Een. As julle Hom vrees, hoef julle vir niemand anders bang te wees nie. Hy sal julle veilig bewaar…
Mag hierdie woord ook vir jou van groot seen en sekuriteit wees.
Die nuusbrief is aangeheg as pdf.
charl-en-annetjie-nuusbrief-september-2016