Wanneer? Sa 22 Apr – Sa 29 Apr 2023 Waar in Lesotho? So 2km vanaf die dorp Malealea. Google maps link na sendingbasis. Wie is die sendelinge daar? Die Mierke gesin van Africa 4 Jesus. Die Mierke gesin is pa Pieter, ma Keila en hul (nou al volwasse) seuns Jon and Jaime. Saam met hulle […]
Category Archives: sending
Sending kategorie wat spesifiek bedoel is vir die Sending bladsy.
Sendingbladjie 2019
Kliek op die foto en laai gerus ‘n pdf weergawe af
Frankryk gebedsversoek Leyla – 9 Oct 2018
Liewe biddende Vriende Ek skryf vanaand vir u oor n baie ernstige versoek asb. Sal u asb ernstig saambid vir Leyla, n jong Iranese vrou wat na my Franse klas kom. Sy en haar man is vlugtelinge en wagtend op asiel. Leyla is so 20 weke swanger en vanmiddag vra ek haar hoe dit gaan […]
Charl en Annetjie – Besoekprogram Okt-Jan 2017/18
8. Okt Nylstroom EG Ds Fanie. 15. Okt Potchefstroom EG Ds Ferdi. 22 Okt Oggend Vanderbijlpark NG 22. Okt Aand Pta Oos EG J Botha 29. Okt. Worcester.EG Ds Derik 5. Nov. Oggend. Tygerberg Ds Ian 5. Nov. Aand. Paarl..EG Ds Rudi 12. Nov. Ashton NG Ds Hennie 19. Nov. Mosselbaai..EG Ds Danie 26. Nov. […]
Awie & Marian Nuusbrief – Sept 2017
24 September 2017 Hallo my vriende Sjoe, die wêreld is só verskriklik deurmekaar! Dis die een groot aardbewing na die ander in verskillende dele van die wêreld, tornado’s wat verwoesting saai, oorstromings, dreigende oorloë tussen lande soos Noord-Korea en Amerika, droogtes en hongersnode. (Matt 24:7) Daar is te veel om op te noem en […]
Charl en Annetjie – Mosambiek Nuus – Sept 2017
Liewe vriende, Baie dankie dat julle vir ons gebid het. Ons is dankbaar, weereens, veilig in Suid Afrika. Die Here het ons beskerm. Ons kan getuig van Sy teenwoordigheid op sigbare wyse sovele kere. Op n keer moes Charl wild rem trap vir n klomp hoenders in die pad en toe sien ons die groot […]
Coetzer Nuus – Aug 2017
Hallo almal Ons vertrou dat dit met u almal baie goed gaan. Aangeheg nuus vir u aandag en voorbidding; Baie groete Marietjie COETZERNUUS. aug 2017
Awie & Marian Nuusbrief – Aug 2017
Sondag 27 Augustus 2017 Hallo julle almal. Uiteindelik het ek by my nuusbrief uitgekom. Ek was vir twee weke weg van die huis af. Dit was ‘n baie rowwe tyd gewees, maar geestelik baie geseënd. Ek was eers Namibië toe vir my uitreik, maar voordat ek Nam toe is, het ek ‘n uitnodiging van my […]
Johan en Marietjie – Aksie Lewensbrood – Noodroep Aug 2017
Geliefde Voorbidders, Rentmeesters en Sendingvriende Baie dankie vir u voortdurende steun aan ons as geroepenes in die Suid-Kaap. Ons besef dat ons sonder u steun niks in God se akker sou kon vermag nie en dus vorm elkeen van u ‘n kardinale deel van hierdie kosbare Roeping. Ons kom egter met ‘n baie belangrike noodroep […]