Mosambiek uitreik program – 15-25 Julie

Program vir die Mosambiek uitreik, by Charl & Annetjie, van die 15de tot die 25ste Julie . 15/7 VRYDAG – Slaap by YWAM in Nampula 16/7  SATERDAG – Vertrek vanaf Nampula na Mocuba. 5 ure se ry. Pak en berei voor vir 4 dae in die villages. 17/7 SONDAG – Vertrek vroegoggend na Lugela, 2 na 3 […]

Charl & Annetjie – Uitreik voorbidding – Julie 2016

Liewe vriende, Ons vra julle voorbidding vir ons wat vandag oppad is na Nampula wat ongeveer 5 ure se ry van die OM basis in Mocuba is. Ons gaan om n uitreik groep van 5 van  Tygerberg Kaap by die lughawe te kry môre (Vrydag). Ons ry dan Saterdagoggend weer terug na Mocuba vanwaar ons […]

Charl en Annetjie getuienis – Julie 2016

Liewe vriende, Ons is so pas terug van ons uitreik na Mecula in die Niassa  gebied waar OM se ander basis is. Ons sal later meer oor die uitreik skryf maar deel graag hierdie getuienis. Dit is in engels omdat ons dit as n span saam elke dag aangeteken het. Dankie dat julle saam gebid […]

Charl en Annetjie nuus – Junie 2016

Vriende, Ons het Donderdag laatmiddag op Mecula aangekom. Voorspoedig gery, tente opgeslaan en Limardus en sy vrou, die leier van OM wat hier werk was gereed met kos en warm water om te was. Ons moes eers Vrydagoggend toestemming kry by die “chief” om hier te kan werk. Ons is na n moslem vrou wat […]

Kehilat Haderech – Prayers thank you – June 2016

Beloved prayer partners, Thank you so much for praying for us concerning the meeting we had with our land-lord last Sunday. Praise God our prayers were answered and God had helped us to find grace in the eyes of the land-lord. Everything went smoothly, and although he was unhappy we had removed our air-conditioning units, […]

Kalahari bediening nuusbrief – Mei 2016

Hallo vriende. Na ‘n week se uitreik van die vorige naweek tot laas Donderdagaand, met 900km agter die rug, was ek flou gery en moeg gekuier. Ek kon net nie so ver kom om vroeër met my nuusbrief te begin nie. Ek het vanaand (Sondagaand) omtrent baie tyd spandeer om eers tussen al die foto’s […]

Kehilat Hederech – Prayer Requests II – May 2016

Beloved brothers and sisters – Your prayers are needed 🙂 We are sending you this quick prayer request as we feel we are about to face a challenge in which your prayer support is needed. This coming Sunday the movers will come to carry all our equipment, furniture and possessions from the current building to […]

Kehilat Hederech – Prayer Requests – May 2016

PRAYER REQUESTS “Pray for us, for we are sure that we have a good conscience, desiring to conduct ourselves honorably in all things.” (Hebrews 13:18) Although we see somewhat of a decrease in the number of terror attacks, we encourage you to keep praying for the protection of the people, for wisdom for our leaders […]