Liewe vriende, Dis so waar wat die Woord sê in Spreuke 16:9…. Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig sy voetstappe. Verlede week toe ons terugkom van die Love Africa konferensie by OM Zambie is ons by die Malawi/Mosambiek grens geweier om terug te kom in Mosambiek omdat Charl […]
Category Archives: sending
Sending kategorie wat spesifiek bedoel is vir die Sending bladsy.
Nuus uit Danabaai Aksie Lewensbrood – Aug 2017
Ons groet elkeen in die wonderlike Naam van ons Koning Jesus Die Woord van God sê in: Efs 5:16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. En ja, boos is dit sowaar, des te meer moet ons as kinders van God saam staan in gebed en werk terwyl ons kan. Kan nie glo dit is […]
Charl en Annetjie Mozambique Nuus – Julie 2017
Liewe vriende, Aangeheg is Mozambique Nuus. Mag die Here Homself openbaar en jou seen by die lees van hierdie skrywe. Groete, Charl en Annetjie. OM Mozambique Julie, 2017
David & Jonathan Foundation Newsletter – July Aug 2017
Nuusbrief van D&J Foundation (pdf formaat). david-jonathan-newsletter-july-aug-2017
Awie & Marian Nuusbrief – Julie 2017
2017-07-24 Hallo my vriende. Die vakansie is verby en Marian het vanmôre baie teensinnig skool toe gegaan, want ai, die drie wekies se vakansie was darem net te lekker. Ons twee het die middelste week van die vakansie saam op uitreik Namibië toe gegaan en eers laas Sondagnamiddag teruggekom by die huis. Dit was wonderlik […]
Charl en Annetjie – Mozambique – Julie 2017
Liewe vriende, 8 Julie 2017 Ons het die afgelope week 2 villages besoek by die basis van OM naby Maputo saam met die leier van die basis Antonio Gulube. Sy jarelange werk in daardie omgewing het duidelik al n verskil in die Gemeenskap gemaak. Dit was vir […]
Newsletter- July 2017 – Kehilat Haderech
Good day Warm greetings from a chilly Cape Town. Here is Kehilat Haderech’s latest newsletter. It includes an update on the building and feedback on their ministry. Please keep all the helpers in prayer, as health seems to be a big concern. Have a wonderful Tuesday further. Blessings Eleanor Kerkman (Secretary) Y’varech’chah Adonai v’yishm’rechah (The […]
Ds Awie Gebedsversoek – 29 Junie
Hallo al my vriende en familie. Hoop dit gaan goed met julle almal. Ek wil graag vrymoedigheid neem om te vra dat julle groot asseblief hierdie keer vir my sal bid. Ek sê altyd met groot dankbaarheid teenoor my Hemelse Vader, ek is so gesond soos ‘n vis i.d water. Gisteraand klim ek op […]
Coetzernuus – Junie 2017
Liewe Vriende Ons vertrou dat dir baie goed gaan met u almal. Aangeheg ons nuutste briefie vir u aandag en voorbidding. Baie groete Marietjie en Jan COETZERNUUS – Junie 2017
Awie & Marian Nuusbrief – Junie 2017
2017-06-22 Hallo my dierbare vriende Ek was al laasweek in Namibië vir my uitreik, want ek en Marian beplan om as dit die Here se wil is, weer in die Julievakansie saam op uitreik Namibië toe te gaan. Ek hoop om die eerste byeenkoms gereël te kry in die Aoub distrik waarvan ek in my […]