PRAYER REQUESTS “Pray for us, for we are sure that we have a good conscience, desiring to conduct ourselves honorably in all things.” (Hebrews 13:18) Terror in the land is ever increasing with many casualties. Please pray for the protection of the people, for wisdom for our leaders and for God’s peace in the midst […]
Category Archives: sending
Sending kategorie wat spesifiek bedoel is vir die Sending bladsy.
Awie en Marian – Maart 2016 nuusbrief (Kalahari-bediening)
4 Maart 2016 Hallo Derik en Kerkraad van Tygerberg. Hoop regtig dit gaan goed met julle almal. Met my en Marian gaan dit ook baie goed en ek is baie opgewonde om DV eerskomende Sondag weer te vertrek op my uitreik Namibië toe. Maar hierdie keer sal soveel anders wees as al die vorige kere, […]
Charl en Annetjie – Dankie (Maart 2016)
Die Kerkraad, Gemeente en Ds. Coenie Hiermee wil ons baie dankie sê vir julle finansiele bydrae in God se Koninkryk en ook vir die geleentheid om ons werk in Mosambiek met julle te kon deel. Ons waardeer dit opreg. Mag God Sy seën uitstort oor julle as Sy liggaam sodat Hy daardeur verheerlik en verhoog […]
Awie en Mariaan – Feb 2016 nuusbrief (Kalahari-bediening)
(Ai julle, my hart is baie seer, want ek het die mooiste foto’s van hierdie uitreik verloor. Ek het dit per ongeluk afgevee op my foon en ek was gister in Upington by ‘n rekenaar besigheid. Hulle kon dit nêrens opspoor nie, so ek stuur maar net dit wat gelukkig nog behoue gebly het. My […]
Coetzernuus – Feb 2016
COETZERNUUS – FEBRUARIE 2016 “Sou iets vir die Here te wonderbaar wees” Genesis 18 ;14a Liewe Vriende, Die nuwejaar het weggetrek en ons is alreeds in Februarie! Aan die begin van die jaar het die Here my kom bemoedig met soveel beloftes uit Sy Woord waarvan die bg. een van hulle was. Ons aanbid die Lewende […]
Awie en Mariaan – Eerste nuusbrief vir 2016 (Kalahari-bediening)
24 Januarie 2016 Hallo vriende. Ek groet jul uit ‘n dankbare-nat-Kalahari. Ons het 68mm reën oor die afgelope week op Askham gehad en die veld is klaar besig om ‘n pragtige groen skynsel te gee. Die suide-boere van Namibië was nog baie meer gelukkig. Meeste boere het 200mm plus gehad. Die wonderlikste van dit alles […]
Charl & Annetjie Cilliers – Uitreik Naburi
Liewe vriende, Ons het dit goed gedink om meer in “detail” terugvoering te gee van die uitreik onlangs na Naburi en hoe die Here vooruit getrek het. Aangeheg is n paar fotos. Die Here is die Hoorder van gebed….. julle gebede vir ons en Sy werk hier in Mosambiek is verhoor, daarvan kan ons getuig. […]
Charl en Annetjie nuus uit Mosambiek
Liewe vriende, Ons groet julle uit n lekker warm Mosambiek met n opgewondenheid in ons harte oor waar die Here werk en hoe hy werk !! Ons vertrek Maandag tot Sondag na n Moslem gebied vir n uitreik saam met die kerk. Dit is 5 ure se ry en grondpad. Die kerk wil graag n […]
Kalahari bediening: Awie en Marian (Jun 2015)
26 Junie 2015 Vriende. Na my vorige uitreik het dit vir my behoorlik gevoel asof ek na twee en ‘n half jaar se bediening onder die Namibiërs, voor ‘n doodloopstraat in my bediening te staan gekom het. Natuurlik het dit my en Marian gedwing om weer opnuut by die Here te gaan seker maak of […]