Charl en Annetjie – Dankie (Maart 2016)

Die Kerkraad, Gemeente en Ds. Coenie

Hiermee wil ons baie dankie sê vir julle finansiele bydrae in God se Koninkryk en ook vir die geleentheid om ons werk in Mosambiek met julle te kon deel.  Ons waardeer dit opreg.

Mag God Sy seën uitstort oor julle as Sy liggaam sodat Hy daardeur verheerlik en verhoog word.

Groete en Vrede vir julle

Charl en Annetjie Cilliers

Posted in sending.