Liewe vriende, Aangeheg is nuus uit Mosambiek. Mag die Here jou seen by die lees hiervan. Groete Charl en Annetjie Nuusbrief Junie 2017
Category Archives: sending
Sending kategorie wat spesifiek bedoel is vir die Sending bladsy.
Awie & Marian Nuusbrief – Mei 2017
2017-05-22 Hallo liewe vriende. Ek is só opgewonde om die nuus van my laaste uitreik met u te deel, want dit was sekerlik een van my geseëndste uitreike ooit! Soos altyd, was ek vooraf maar baie op my naarheid en gespanne oor my uitreik, al bid ek baie voor die tyd dat die Here […]
Coetzernuus – Mei 2017
Hallo daar almal Ons vertrou dat dit sommer baie goed gaan met almal. Aangeheg die nuutste nuus vir u gebed. Baie sëengroete Marietjie COETZERNUUS Mei 2017
Awie & Marian – Nuusbrief Sept 2016
2016 Hallo liewe vriende. Ek het eintlik eers laat in die maand op uitreik gegaan, want daar het kort-kort iets voorgeval sodat ek nie vroeër kon vertrek nie. Soms beplan mens mos jou dinge, maar dit werk nie altyd so uit soos jy dit beplan het nie, maar dan besef jy agterna God se hand […]
Charl en Annetjie: Nuus uit Mosambiek – Sept 2016
Groete uit Mosambiek ! Aangeheg is goeie Nuus uit Mosambiek !! Onlangs het die Here so met ons gepraat uit Jesaja 8 vers 11 tot 14…..Uit die Nuwe Lewende Vertaling geneem; “Die Here het in die sterkste terme vir my verduidelik: Moenie dink soos al die ander dink nie! Moenie bang wees dat een of ander […]
DJF Newsletter – AugSept2016
Newsletter August / September 2016 Nuusbrief as pdf in engels. DJF Newsletter – AugSept2016
Prayer Requests – Kehilat Haderech – Sept 2016
Prayer Requests “With all prayer and petition pray at all times in the Spirit, and with this in view, be on the alert with all perseverance and petition for all the saints…” (Ephesians 6:18 NAS95) Beloved Brothers and Sisters, Thank you for standing with us in prayer before the throne of our Lord and Saviour. […]
Charl en Annetjie: Mosambiek – Love Afrika konferensie 2016
Liewe vriende, Ons het n baie geseende tyd in Zambie gehad met die jaarlikse Love Africa konferensie wat OM aanbied en hierdie gedeelte pas so mooi in by wat ons beleef het… DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat […]
Awie & Marian – Kalahari bediening – Nuusbrief Aug 2016
21/08/2016 Hallo vriende. Dis alweer tyd om my nuusbrief voor te berei en uit te stuur. Ek was ‘n week gelede, van Sondag die 14de Augustus, tot en met die begin van hierdie naweek op uitreik in Namibië. Vir die eerste keer in amper vier jaar kon ek uiteindelik daarin slaag om slegs met een […]
Announcement from Kehilat Haderech – Julie 2016
Dear Brothers and Sisters in the Lord, We pray this letter finds you well. It has been a while since we released our last prayer-requests’ letter, which has been due to a severe technical problem we are still struggling with, which caused all our data to be deleted. Our “portal” drive has been down for […]