Mei
28
Ogg
2017

Intreepreek – Die hooftaak van die kerk

Ds. Ian Coetzee

Hand 1: 1-11

Is ons as Tygerberg Gemeente werklik besig met die hooftaak wat die Here aan die kerk gegee het? Wat is die fokus van die kerk van God veronderstel om te wees? Besef ons nog dat dit alles oor Jesus gaan?
Luister gerus na die intreepreek van Ds Ian Coetzee wat die Here op sy hart gelê het al voordat hy en sy gesin deur Tygerberg Gemeente beroep is.

Ongelukkig is die preek nie meer beskikbaar aanlyn nie.

Kontak ons gerus vir alternatiewe reeling.

Okt
22
Aand
2017

Die Here lei en bewaar sy kudde

Ds. Okkie Du Plooy

Ps 37

Sep
28
Aand
2016

Die Slag van Armageddon – Deel 5

Wederkomsreeks 2016

Ds. Hennie Prinsloo

Openbaring 16

As 'n mens 'n noukeurige studie van Bybelse profesieë maak, sal jy agterkom dat die laaste sewe jaar voor Jesus se wederkoms op die Olyfberg, 'n tyd van groot drama, trauma en katastrofes op aarde sal wees. Die Here Jesus het in Matt.24:21 na hierdie tyd verwys. Die wederkoms van Jesus en die slag van Armageddon beëindig die groot verdrukking.

Ongelukkig is die preek nie meer beskikbaar aanlyn nie.

Kontak ons gerus vir alternatiewe reeling.

Sep
27
Aand
2016

Jesus kom om Sy kinders te kom haal – Deel 4

Wederkomsreeks 2016

Ds. Hennie Prinsloo

Openbaring 22

Daar word gestap deur die wonderlike boek van Openbaring en ons sien Jesus se plan om Sy kinders te kom haal om by Hom te wees.

Ongelukkig is die preek nie meer beskikbaar aanlyn nie.

Kontak ons gerus vir alternatiewe reeling.

Sep
26
Aand
2016

Die wegraping – Deel 3

Wederkomsreeks 2016

Ds. Hennie Prinsloo

1 Thes. 4:13-18

Die wegraping - die opname of wegvoering van die kerk van Jesus Christus, of die groot uittog. Wat sal gebeur wanneer Jesus sy kinders kom haal?

Ongelukkig is die preek nie meer beskikbaar aanlyn nie.

Kontak ons gerus vir alternatiewe reeling.