Lesotho uitreik 2023

Wanneer? Sa 22 Apr – Sa 29 Apr 2023 Waar in Lesotho? So 2km vanaf die dorp Malealea. Google maps link na sendingbasis. Wie is die sendelinge daar? Die Mierke gesin van Africa 4 Jesus. Die Mierke gesin is pa Pieter, ma Keila en hul (nou al volwasse) seuns Jon and Jaime. Saam met hulle […]

“Spreek Here” Privacy Policy

Privacy Policy Carlo Herselman built the Spreek Here app as a Free app. This SERVICE is provided by Carlo Herselman at no cost and is intended for use as is. This page is used to inform visitors regarding my policies with the collection, use, and disclosure of Personal Information if anyone decided to use my […]

19 Maart 2020: Nuus rakende Coronavirus

Liewe Gemeente Sondag is ‘n dag van gebed deur die Moderatuur uitgeroep. Fokus: Skuldbelydenis, geestelike herstel, redding van siele. Eredienste en bidure gaan voort. Hoë risiko en siekes word aangemoedig om in te skakel op: https://www.egk-tygerberg.co.za/live/. Ouderling by deur sal praktiese reëlings in gebou deurgee. Paaskonferensie is gekanselleer. Bly asseblief getrou in tiendes en offergawes. […]

Frankryk gebedsversoek Leyla – 9 Oct 2018

Liewe biddende Vriende Ek skryf vanaand vir u oor n baie ernstige versoek asb. Sal u asb ernstig saambid vir Leyla, n jong Iranese vrou wat na my Franse klas kom.  Sy en haar man is vlugtelinge en wagtend op asiel.  Leyla is so 20 weke swanger en vanmiddag vra ek haar hoe dit gaan […]

Charl en Annetjie – Besoekprogram Okt-Jan 2017/18

8.  Okt Nylstroom EG Ds Fanie. 15. Okt Potchefstroom EG Ds Ferdi. 22   Okt Oggend Vanderbijlpark NG 22.  Okt Aand  Pta Oos EG J Botha 29. Okt. Worcester.EG Ds Derik 5.  Nov. Oggend. Tygerberg Ds Ian 5.  Nov. Aand.   Paarl..EG Ds Rudi 12. Nov. Ashton NG  Ds Hennie 19. Nov. Mosselbaai..EG Ds Danie 26. Nov. […]

Awie & Marian Nuusbrief – Sept 2017

24 September 2017 Hallo my vriende   Sjoe, die wêreld is só verskriklik deurmekaar! Dis die een groot aardbewing na die ander in verskillende dele van die wêreld, tornado’s wat verwoesting saai, oorstromings, dreigende oorloë tussen lande soos Noord-Korea en Amerika, droogtes en hongersnode. (Matt 24:7)  Daar is te veel om op te noem en […]

Charl en Annetjie – Mosambiek Nuus – Sept 2017

Liewe vriende, Baie dankie dat julle vir ons gebid het. Ons is dankbaar, weereens,  veilig in Suid Afrika. Die Here het ons beskerm. Ons kan getuig van Sy teenwoordigheid op sigbare wyse sovele kere. Op n keer moes Charl wild rem trap vir n klomp hoenders in die pad en toe sien ons die groot […]