Ds Awie Gebedsversoek – 29 Junie

Hallo al my vriende en familie.   Hoop dit gaan goed met julle almal. Ek wil graag vrymoedigheid neem om te vra dat julle groot asseblief hierdie keer vir my sal bid. Ek sê altyd met groot dankbaarheid teenoor my Hemelse Vader, ek is so gesond soos ‘n vis i.d water. Gisteraand klim ek op […]

Coetzernuus – Junie 2017

Liewe Vriende Ons vertrou dat dir baie goed gaan met u almal. Aangeheg ons nuutste briefie vir u aandag en voorbidding. Baie groete Marietjie en Jan COETZERNUUS – Junie 2017

Awie & Marian Nuusbrief – Junie 2017

2017-06-22 Hallo my dierbare vriende Ek was al laasweek in Namibië vir my uitreik, want ek en Marian beplan om as dit die Here se wil is, weer in die Julievakansie saam op uitreik Namibië toe te gaan. Ek hoop om die eerste byeenkoms gereël te kry in die Aoub distrik waarvan ek in my […]

Awie & Marian Nuusbrief – Mei 2017

2017-05-22 Hallo liewe vriende.   Ek is só opgewonde om die nuus van my laaste uitreik met u te deel, want dit was sekerlik een van my geseëndste uitreike ooit! Soos altyd, was ek vooraf maar baie op my naarheid en gespanne oor my uitreik, al bid ek baie voor die tyd dat die Here […]

Coetzernuus – Mei 2017

Hallo daar almal Ons vertrou dat dit sommer baie goed gaan met almal. Aangeheg die nuutste nuus vir u gebed. Baie sëengroete Marietjie COETZERNUUS Mei 2017

Pasgetroudes

Groot gelukwense aan Manie & Ruchelle Uys wat op 7 Jan in die huwelik bevestig is!Mag die Here julle lewenspad vorentoe saam ryklik seën en mag Hy verheerlik word deur die liefde wat jul aan mekaar bewys.”Wie ’n vrou gevind het, het iets goeds gevind en ’n welgevalle van die HERE verkry.” – Spreuke 18:22—Ons gelukwense […]

Awie & Marian – Nuusbrief Sept 2016

2016 Hallo liewe vriende.  Ek het eintlik eers laat in die maand op uitreik gegaan, want daar het kort-kort iets voorgeval sodat ek nie vroeër kon vertrek nie. Soms beplan mens mos jou dinge, maar dit werk nie altyd so uit soos jy dit beplan het nie, maar dan besef jy agterna God se hand […]

Charl en Annetjie: Nuus uit Mosambiek – Sept 2016

Groete uit Mosambiek ! Aangeheg is goeie Nuus uit Mosambiek !! Onlangs het die Here so met ons gepraat uit Jesaja 8 vers 11 tot 14…..Uit die Nuwe Lewende Vertaling geneem;  “Die Here het in die sterkste terme vir my verduidelik:  Moenie dink soos al die ander dink nie!  Moenie bang wees dat een of ander […]