Coetzer Nuus – Aug 2017

Hallo almal Ons vertrou dat dit met u almal baie goed gaan. Aangeheg nuus vir u aandag en voorbidding; Baie groete Marietjie COETZERNUUS. aug 2017  

Awie & Marian Nuusbrief – Aug 2017

Sondag 27 Augustus 2017 Hallo julle almal. Uiteindelik het ek by my nuusbrief uitgekom. Ek was vir twee weke weg van die huis af. Dit was ‘n baie rowwe tyd gewees, maar geestelik baie geseënd. Ek was eers Namibië toe vir my uitreik, maar voordat ek Nam toe is, het ek ‘n uitnodiging van my […]

Johan en Marietjie – Aksie Lewensbrood – Noodroep Aug 2017

Geliefde Voorbidders, Rentmeesters en Sendingvriende Baie dankie vir u voortdurende steun aan ons as geroepenes in die Suid-Kaap.  Ons besef dat ons sonder u steun niks in God se akker sou kon vermag nie en dus vorm elkeen van u ‘n kardinale deel van hierdie kosbare Roeping. Ons kom egter met ‘n baie belangrike noodroep […]

Charl en Annetjie – Nuutste nuus Aug 2017

Liewe vriende, Dis so waar wat die Woord sê in Spreuke 16:9…. Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig sy voetstappe. Verlede week toe ons terugkom van die  Love Africa konferensie by OM Zambie is ons by die Malawi/Mosambiek grens geweier om terug te kom in Mosambiek omdat Charl […]

Nuus uit Danabaai Aksie Lewensbrood – Aug 2017

Ons groet elkeen in die wonderlike Naam van ons Koning Jesus Die Woord van God sê in:  Efs 5:16  en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. En ja, boos is dit sowaar, des te meer moet ons as kinders van God saam staan in gebed en werk terwyl ons kan.  Kan nie glo dit is […]

Awie & Marian Nuusbrief – Julie 2017

2017-07-24 Hallo my vriende.  Die vakansie is verby en Marian het vanmôre baie teensinnig skool toe gegaan, want ai, die drie wekies se vakansie was darem net te lekker. Ons twee het die middelste week van die vakansie saam op uitreik Namibië toe gegaan en eers laas Sondagnamiddag teruggekom by die huis. Dit was wonderlik […]

Charl en Annetjie – Mozambique – Julie 2017

Liewe vriende,                  8 Julie 2017 Ons het die afgelope week 2 villages besoek by die basis van OM naby Maputo saam met die leier van die basis Antonio Gulube. Sy jarelange werk in daardie omgewing het duidelik al n verskil in die Gemeenskap gemaak. Dit was vir […]

Newsletter- July 2017 – Kehilat Haderech

Good day Warm greetings from a chilly Cape Town. Here is Kehilat Haderech’s latest newsletter.  It includes an update on the building and feedback on their ministry.  Please keep all the helpers in prayer, as health seems to be a big concern. Have a wonderful Tuesday further. Blessings Eleanor Kerkman (Secretary) Y’varech’chah Adonai v’yishm’rechah ​(The […]