18 April 2016 Hallo my vriende. Die tyd stap darem vinnig aan. Nou die dag nog het die son al sesuur die oggend sommer klaar warm geskyn, nou steek hy net voor sewe sy kop uit, maar dis maar flouerig. Die winter is oppad en ons het nog skaars noemenswaardige reen gehad hier op Askham. […]
Author Archives: Theuns Alberts
David & Jonathan Foundation – Thank You April 2016
Dear EG Kerk Tygerberg, Thank you for your generous donations to the congregation in Israel. On the 15th April 2016 we sent Kehilat Haderech $1200. Collectively we sent $7800 to the congregations in Israel. Your donations received during 19th February – 15th April 2016 were included in the above mentioned transfers. Thank you for you […]
Sending
CEF – Kobus en Corra Viljoen Johan en Marietjie Boshoff Charl en Annetjie Cilliers Ds. Frans Geldenhuis sending-gemeente, Hanoverpark Ds. Awie en Marian van Wyk Messiaanse gemeentes in Israel Oom Manie en die plaas-bediening
Building update No. 9 – Kehilat Haderech
Building update number 9 Beloved brothers and sisters, here are the latest developments concerning our transition to a new building: The construction of the new building is in its height, but there are several things to come, which may delay the process, such as installing all the outer windows and doors, developing the yard and […]
Ds Jan Coetzer gesondheid
1 April 2016 Hallo daar almal Hoop dit gaan goed met almal. Net n kort woordjie om u te bedank vir u voorbidding vir Jan. Hy is toe dinsdag gedoen en het nou 5 stente altesaam. Dit was n lang proses maar die dr is tevrede. Jan is taamlik moeg maar moet nou n bietjie […]
Awie en Marian – Maart 2016 nuusbrief2 (Kalahari-bediening)
20 Maart 2016 Hallo dierbare vriende. Ek is al ‘n week terug by die huis na my laaste uitreik, maar daar was nog net nie kans om by my nuusbrief uit te kom nie, want ons het alweer ‘n waterkrisis gehad. Ek het eintlik nou eers besef dat ons waterlyn wat van die boorgat en […]
Charl en Annetjie – Nuus (Maart 2016)
Liewe vriende Ons besoeke begin einde toe staan. Na baie kilometers hier in SA en baie goeie geseënde tye saam met ou vriende, ondersteuners, en nuwe kosbare vriendskappe, van die mooie Kaap tot ver in die ou Kalahari het ons gaan draai. Kuiers tot laataande. Vroegoggend wakker word met die voeltjies, tarentale en hadida en […]
Prayer Requests – Kehilat Haderech
PRAYER REQUESTS “Pray for us, for we are sure that we have a good conscience, desiring to conduct ourselves honorably in all things.” (Hebrews 13:18) Terror in the land is ever increasing with many casualties. Please pray for the protection of the people, for wisdom for our leaders and for God’s peace in the midst […]
Awie en Marian – Maart 2016 nuusbrief (Kalahari-bediening)
4 Maart 2016 Hallo Derik en Kerkraad van Tygerberg. Hoop regtig dit gaan goed met julle almal. Met my en Marian gaan dit ook baie goed en ek is baie opgewonde om DV eerskomende Sondag weer te vertrek op my uitreik Namibië toe. Maar hierdie keer sal soveel anders wees as al die vorige kere, […]
Charl en Annetjie – Dankie (Maart 2016)
Die Kerkraad, Gemeente en Ds. Coenie Hiermee wil ons baie dankie sê vir julle finansiele bydrae in God se Koninkryk en ook vir die geleentheid om ons werk in Mosambiek met julle te kon deel. Ons waardeer dit opreg. Mag God Sy seën uitstort oor julle as Sy liggaam sodat Hy daardeur verheerlik en verhoog […]