George Olivier Dina Jv Vuuren Lydia de Villiers Babsie Dreyer Ds. Johan Boshoff Ds. Martin Smit Marina Theron (kleindogter van Wim & Pauline Eek)
Author Archives: Theuns Alberts
Prayer Requests – Kehilat Haderech – Sept 2016
Prayer Requests “With all prayer and petition pray at all times in the Spirit, and with this in view, be on the alert with all perseverance and petition for all the saints…” (Ephesians 6:18 NAS95) Beloved Brothers and Sisters, Thank you for standing with us in prayer before the throne of our Lord and Saviour. […]
Charl en Annetjie: Mosambiek – Love Afrika konferensie 2016
Liewe vriende, Ons het n baie geseende tyd in Zambie gehad met die jaarlikse Love Africa konferensie wat OM aanbied en hierdie gedeelte pas so mooi in by wat ons beleef het… DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat […]
Awie & Marian – Kalahari bediening – Nuusbrief Aug 2016
21/08/2016 Hallo vriende. Dis alweer tyd om my nuusbrief voor te berei en uit te stuur. Ek was ‘n week gelede, van Sondag die 14de Augustus, tot en met die begin van hierdie naweek op uitreik in Namibië. Vir die eerste keer in amper vier jaar kon ek uiteindelik daarin slaag om slegs met een […]
Announcement from Kehilat Haderech – Julie 2016
Dear Brothers and Sisters in the Lord, We pray this letter finds you well. It has been a while since we released our last prayer-requests’ letter, which has been due to a severe technical problem we are still struggling with, which caused all our data to be deleted. Our “portal” drive has been down for […]
24 uur gebedsketting tema
Sinode & Kongres Sending dienste Die regering Vrede in die land tydens die verkiesing Plaasboere Mense wat geraak word deur die oorstromings in die land
Mosambiek uitreik program – 15-25 Julie
Program vir die Mosambiek uitreik, by Charl & Annetjie, van die 15de tot die 25ste Julie . 15/7 VRYDAG – Slaap by YWAM in Nampula 16/7 SATERDAG – Vertrek vanaf Nampula na Mocuba. 5 ure se ry. Pak en berei voor vir 4 dae in die villages. 17/7 SONDAG – Vertrek vroegoggend na Lugela, 2 na 3 […]
Charl & Annetjie – Uitreik voorbidding – Julie 2016
Liewe vriende, Ons vra julle voorbidding vir ons wat vandag oppad is na Nampula wat ongeveer 5 ure se ry van die OM basis in Mocuba is. Ons gaan om n uitreik groep van 5 van Tygerberg Kaap by die lughawe te kry môre (Vrydag). Ons ry dan Saterdagoggend weer terug na Mocuba vanwaar ons […]
Charl en Annetjie getuienis – Julie 2016
Liewe vriende, Ons is so pas terug van ons uitreik na Mecula in die Niassa gebied waar OM se ander basis is. Ons sal later meer oor die uitreik skryf maar deel graag hierdie getuienis. Dit is in engels omdat ons dit as n span saam elke dag aangeteken het. Dankie dat julle saam gebid […]
Charl en Annetjie nuus – Junie 2016
Vriende, Ons het Donderdag laatmiddag op Mecula aangekom. Voorspoedig gery, tente opgeslaan en Limardus en sy vrou, die leier van OM wat hier werk was gereed met kos en warm water om te was. Ons moes eers Vrydagoggend toestemming kry by die “chief” om hier te kan werk. Ons is na n moslem vrou wat […]
