(Ai julle, my hart is baie seer, want ek het die mooiste foto’s van hierdie uitreik verloor. Ek het dit per ongeluk afgevee op my foon en ek was gister in Upington by ‘n rekenaar besigheid. Hulle kon dit nêrens opspoor nie, so ek stuur maar net dit wat gelukkig nog behoue gebly het. My […]
Author Archives: Theuns Alberts
Coetzernuus – Feb 2016
COETZERNUUS – FEBRUARIE 2016 “Sou iets vir die Here te wonderbaar wees” Genesis 18 ;14a Liewe Vriende, Die nuwejaar het weggetrek en ons is alreeds in Februarie! Aan die begin van die jaar het die Here my kom bemoedig met soveel beloftes uit Sy Woord waarvan die bg. een van hulle was. Ons aanbid die Lewende […]
Awie en Mariaan – Eerste nuusbrief vir 2016 (Kalahari-bediening)
24 Januarie 2016 Hallo vriende. Ek groet jul uit ‘n dankbare-nat-Kalahari. Ons het 68mm reën oor die afgelope week op Askham gehad en die veld is klaar besig om ‘n pragtige groen skynsel te gee. Die suide-boere van Namibië was nog baie meer gelukkig. Meeste boere het 200mm plus gehad. Die wonderlikste van dit alles […]
Ons jonges vermeerder!
Jacobus en Elizabeth van ZylPa Jacobus, Ma Elizabeth en boetie Hendrik, groot groot geluk met die geboorte van julle dogtertjie en sussie, Miane van Zyl, gebore 10 September 2015.Mag die klein wonderwerkie net julle lewens nog meer verryk en julle saam nader bring aan onse Skepper, Jesus Christus, wat haar spesiaal aan jul toevertrou het. “Kyk, seuns is ’n […]
Charl en Annetjie nuus uit Mosambiek
Liewe vriende, Ons groet julle uit n lekker warm Mosambiek met n opgewondenheid in ons harte oor waar die Here werk en hoe hy werk !! Ons vertrek Maandag tot Sondag na n Moslem gebied vir n uitreik saam met die kerk. Dit is 5 ure se ry en grondpad. Die kerk wil graag n […]
Kalahari bediening: Awie en Marian (Jun 2015)
26 Junie 2015 Vriende. Na my vorige uitreik het dit vir my behoorlik gevoel asof ek na twee en ‘n half jaar se bediening onder die Namibiërs, voor ‘n doodloopstraat in my bediening te staan gekom het. Natuurlik het dit my en Marian gedwing om weer opnuut by die Here te gaan seker maak of […]